Kinderbediening slypskole, UNISA sertifikaatkursus, materiaal en boeke
arrowPaidion

Paidion Kinderbediening / Paidion Children's Ministry

Paidion Kinderbediening / Child Ministry
 

Nuusflitse
  • Vir Noordelike Kinderbedieningkonferensie oor Dissipline: Help! op 28 Augustus 2010 by die NG Kerk Elarduspark klik hier .
  • Vir Suidelike Kinderbedieningkonferensie oor Dissipline: Help! op 11 September 2010 by die NG Kerk Heidekoppie klik hier .
  • Vir inligting en die Inskrywingsvorm vir die Unisa Kinderbediening Sertifikaatprogram 2011 klik hier .
  • Vir inligting en prysaanpassings vir kinderkerk-/ kategese-/ Sondagskoolmateriaal klik hier .
 
Halloween - Reg of verkeerd?

 Jy’t seker ook al gewonder of Halloween reg of verkeerd is? Daar is stories in omloop dat Halloween duiwels is. Vir baie kinders is dit egter ‘n prettige aand waarop hulle kostuums en maskers aantrek en met ‘trick-or-treat’ ‘n vet klomp lekkers in die hande kry! Hulle voel dat ouers net pret uit hul lewens wil wegneem en/ of dat daar maar weer net ‘n duiwel agter elke bos uitgeskop word.

Maar wat is die feite? Waar kom Halloween vandaan en hoe moet jongmense wat kinders van die Here is daaroor dink?

Lees meer...
 
 
Hoofmenu
Paidion
Paidion Nuus
Agtergrondinligting
UNISA Sertifikaat
Materiaal
Slypskole
Konferensies
Kinderboeke
Artikels
Skakel Ons
Soek
Fotos
kleuters1.jpg
Teken In





Wagwoord vergeet?
Nog nie 'n lid nie?
Registreer Hier

Besoekers

Webontwerp:
Empower! CMS Design

Creative Commons License
This template is licensed under a Creative Commons Attribution-NonCommercial 2.5 License.