Jy is nou hier...Kinderboeke (Hierdie blad vertoon die beste by 'n skermresolusie van 1024 x 768)
Druk F5 of die refresh-/ reload-knoppie op elke blad om die nuutste blad te laai.
 

MENU

Kinderboeke

 

Jy mag maar vra ... oor God en JesusDr Leon is in 1998 deur Lux Verbi genader om ‘n boek te skryf oor vrae wat kinders tussen ongeveer 4 tot 10 jaar oor God en Jesus vra: . Hy het skole en kerke genader om kinders van hierdie ouderdomme te vra watter vrae hulle oor God en Jesus het. Daar is toe 25 vrae oor God en 25 vrae oor Jesus geselekteer. Van die vrae was: Is God swart, wit of bruin? Was Jesus ook in Suid-Afrika toe Hy op aarde was?

Jy mag maar vra omnibusDie boek is in 2005 saam met twee ander skrywers in die Jy mag maar vra-reeks deur Lux Verbi.BM opgeneem in ‘n omnibus: Jy mag maar vra omnibus.

Die ontwikkelingsfases van jou kindHy is weer in 2007 deur Lux Verbi.BM genader om vir volwassenes ‘n boek oor die ontwikkelingsfases van die kind te skryf: Die ontwikkelingsfases van jou kind. Hierdie is ‘n bondige boek in eenvoudige taal om kinders in hulle onderskeie ontwikkelingsfases beter te vertaan, hanteer en geniet.

 

 
 

 

 

 

Webblad ontwerp:: www.coeniecalitz.com E-pos: cjcalitz@lantic.net