Jy is nou hier...Slypskole (Hierdie blad vertoon die beste by 'n skermresolusie van 1024 x 768)
Druk F5 of die refresh-/ reload-knoppie op elke blad om die nuutste blad te laai.
 

MENU

Paidion Kinderbediening Slypskole

 

Slypskole

Slypskole word aangebied vir gemeentes, skole, ouerleidinginstansies en ander instansies wat kinders op een of ander wyse bedien.

Meer as 300 slypskole en konferensies is sedert 1997 vir meer as 7000 volwassenes aangebied.

Streekslypskole

Paidion Kinderbediening bied kort na die aanvang van ‘n nuwe jaar streekslypskole aan om personeel van kinderkerke/ kategeseskole/ Sondagskole van gemeentes van die nodige motivering, kennis en vaardighede vir die nuwe jaar toe te rus.

 

 

 

 

Webblad ontwerp:: www.coeniecalitz.com E-pos: cjcalitz@lantic.net