Jy is nou hier...Streek konferensies (Hierdie blad vertoon die beste by 'n skermresolusie van 1024 x 768)
Druk F5 of die refresh-/ reload-knoppie op elke blad om die nuutste blad te laai.
 

MENU

Kinderbediening Streekkonferensies

 

Streekkonferensies

Paidion Kinderbediening bied jaarliks in Augustus ‘n kinderbedieningkonferensie in die noorde en die suide aan om gemeentes, onderwysers, ouers en enigeen met ‘n liefde vir die kind met kosbare kundigheid oor die kind en kinderbediening toe te rus.

Klik op die verlangde konferensie hieronder om toegang tot die Inligtings- en Inskrywingsbrosjure te kry. Die dokumente is ge-"zip" en moet eers ge-"unzip" word

  • Vir die Inligtings- en Inskrywingsvorms vir die Noordelike Konferensie in Pretoria op 25 Augustus 2012 (sien hier vanaf Julie 2012).
  • Vir die Inligtings- en Inskrywingsvorms vir die Suidelike Konferensie in Brackenfell op 8 September 2012 (sien hier vanaf Julie 2012).

 

 

 

 

 

Webblad ontwerp:: www.coeniecalitz.com E-pos: cjcalitz@lantic.net