VISIE
Paidion Kinderbediening bied Bybelgefundeerde, praktykgerigte en professionele kinderbedieningopleiding met die geloof
dat diegene wat opgelei is ‘n verskil sal maak
aan die toekoms van kinders, die kerk en die samelewing.
MISSIE
Paidion Kinderbediening:
- doen navorsing in kinderbediening,
- ontwikkel kinderbedieningprogramme (-kursusse), -werkswinkels en -konferensies,
- bied kinderbedieningopleiding deur programme (kursusse), werkswinkels en konferensies,
- bied konsultasie aan gemeentes oor hulle bediening van kinders tot en met graad 6 en
- publiseer kinderbedieningartikels en -boeke.